Poems Written by Lidi de Waal

Poetry & Art
About

Meer oor Lidi | About Lidi
Lidi de Waal het geen bekendstelling nodig nie. Hierdie veelsydige kunstenaar en haar katte het al diep spore in die harte van Suid-Afrikaners getrap. Met elke uitstalling kry sy besoekers van heinde en verre wat smag daarna om 'n tikkie van haar magic te bottel en saam te vat huistoe. Haar hart en siel is deur elke meesterstuk uit haar hand geweef. Dit is haar wens en haar legacy. Om 'n plekkie in almal se harte en huise rent-free te beset. Sy is 'n ma, 'n ouma, 'n suster, 'n vriendin, 'n diva en 'n enigma. Sy is Lidi de Waal.