Painting #028

R11,850.00

Poem laminated and included with painting

Out of stock

Category: Tag:

Description

jy’t hierdie duif
wat jy styf in jou hart bly toevou
jou kwaadgeitduif
jou seerkry duif
jou pissed off duif
die duif word al grooter en mooier
jy voer hom vet
die duif raak swaarder en swaarder
jy lat hom nie gaan nie
want die mense weet van jou duif
en jy praat van jou duif
jy indulge oor jou duif
jou duif laat jou onthou en klou
en die mense sê agsiestog agfoeitof agfoktog arme jy
Nee wat girl
let it go
maak oop jou hand
laat daai vet uitgevrete duif wegvlieg
jy sal hom nie vergeet nie nee
maar jy sal ligter deur die lewe loop
ligter
en vryer
en wyser
let it go

Additional information

Weight 3 kg
Dimensions 120 x 100 x 4 cm
Boxed

painting boxed on solid wood