Painting #032

R16,250.00

Poem is laminated and included with painting.

1 in stock

Category: Tag:

Description

ek glo is oplossings vir die onoplosbare
ek glo in vlerke vir die vasgekluisterde
ek glo in uitkomste al lyk môre totaal uitsigloos
ek glo in opstaan aangaan oorbegin
in tweede kanse
in die onblusbare vuur van die mensepsige
ek glo in helpmekaar
in dra mekaar
in deernis aanbemens
ek glo in kerse wat doodgesukkel is
se weer aansteek
ek glo in jy wat jou arms omhoog gooi
en ten hemele skree
“ek kan dié nie meer alleen dra nie”
en ek glo in die universele raakluister van engele wat hoor
en nadervlieg en sê toemaar toemaar
not to worry ons is hier
ons is nou so naby
naby genoeg om jou te help dra
want ons het jou lief
menslief

Additional information

Weight 5 kg
Dimensions 150 x 150 x 4 cm
canvas

Blocked Canvas