Painting #061

R2,250.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

vir altyd was dit en vir altyd sal dit wees
die goedhartiges vs die bullebakke
(darem nie die bloubullebakke nie)
dis harte van mense wat die wêreld beter maak of slegter
jy kan dit nie verander nie
maar in jou eie klein wêreldjie
daar kan jy goedhartig klein stukkies deernis bly uitdeel
aan die mense wat jy rondom jou sien
jou huismense jou liefmense
jou huiswerker
die petroljoggie by die engen garage
die karwag al is jy hoe haastig
die mense in checkers
en die een wat jy elke dag in die spieel sien
wees goedhartig
menslik
geduldig
verdraagsaam
glimlag
en hê in hemelsnaam net lief

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 25 x 30 x 3 cm
Frame

With Frame

Three Dimensional Art

Painting with found objects