Painting #062

R2,250.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

jy’t vir my ń lappieskombers gehekel
painstakingly het jy vir my
steek vir steek al jou gedagtes daarin vasgehekel
soms jou angs en moedelooshrid
soms jou onsekerheid en moegheid
maar meestal elke lag
al jou vrede en vreugde
het jy blokkie vir blokkie aanmekaar vasgewerk
en toe ek vandag jou handewerk
met jou siel daarin
vir my oopgooi en daarop gaan lê
toe kom die katte by my lê
hulle purr
en maak vol genoegdoening
(genoegdoening beteken wat jy nou doen is genoeg om jou happy te maak)
hulle voetjies oop en toe oop en toe
op ons mooi kombers
en net voor ons aan die slaap raak
kom sit die duifies op my
en sing in die allersoetste stemme
van angs en moedeloosheid
en van lag en vrede en vreugde

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 25 x 30 x 3 cm
Frame

With Frame

Three Dimensional Art

Painting with found objects