Painting #077

R8,250.00

Should you wish to have the Poem laminated and included with your painting / sculpture kindly send an email to Janelle. [email protected] or WhatsApp 082 641 9630

The cost for the poem will be R100 and Invoiced Separately as it is shipped separate from the painting / sculpture.

 

1 in stock

Category: Tag:

Description

picasso het almaar iewers iewers ń muse
en al is ek maar net ń klein ou pikkie
van die groot karoo
het ek ook daai nodig
jy was my muse
halwe stukkie muse
vir langer as ń jaar
jy’t my skoenlappers laat verf
en poetry laat maak
jy’t my aan dun gordyne in die aandwind
laat dink
en linnelakens en die geur wit kerse
jy’t my laat lag
en laat huil en laat verlang
jy’t my mooi en vrou laat voel
en toe het jy begin wegfade
en toe het jy verdwyn

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 100 x 80 x 9 cm
Frame

With Frame