Art #035

R18,000.00

Out of stock

Description

1.3m x 1.8m

Canvas

unframed

net nou en dan
net hier en daar
net every once in a while
so once in a red moon
dan voel jou hele lewe
so totaal en utterly awesome
so asof die tyd gaan stilstaan het
so asof als in die hele wêreld al hul toegeneentheid en verdraagsaamheid en onafgemete liefde
net na jou uitstuur
maar net nou en dan
net hier en daar
net every once in a while
so once in a red moon