Sale!

Painting #015

R2,100.00 R1,575.00

poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

jy’t nog oorgenoeg oor
I kid you not
dit lyk dalk op daai spesifieke tyd van verlies
toe die mat totaal uitgepluk is onder jou voete
daar’s nou sweet blow all oor nie
niks nie
maar I kid you not
jy’t nog oorgenoeg oor
toe die bank my kar kom vat 12 jaar terug
toe dog ek nou’t ek als verloor
tot ek vinnig agterkom
haai nee wag ek het nog my voetjies oor
and so on and so forth
you name it
op die ou end het jy altyd nog oorgenoeg oor
okay
meer as oorgenoeg

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 30 x 40 x 2 cm
Frame

With Frame