Sale!

Clay Sculpture #B008

R2,950.00 R1,500.00

Clay Sculpture Mounted on “Sea” Brock and distressed wooden block

Poem Laminated and included with sculpture

1 in stock

Description

 

langnek kaaikie

krap rond in jou slaaitjie

en sy sê ag nee wat

als lyk nog klopdisselboom hier by jou

ek maak annerdag weer hier ń draaitjie

dan bring ek vir jou ń paar nuwe idees

vir ń bietjie ekstra umami in jou slaaitjie

sê langnek kaaikie