Sale!

Clay Sculpture #B012

R4,250.00 R3,850.00

engel op ń ou gasbottel wat ek by Koos op die plaas
opgetel het.
Poem laminated and included with sculpture

1 in stock

Description

as ń engel jou kom wakker maak
dan is jy baie bly
al kom sy dou voor dag hier in
in trek die blindings woerts warts oop
en sê kyk kyk hoe mooi kom die son op!