Clay Sculpture #B019

R2,450.00

Poem laminated and included with sculpture

1 in stock

Description

ladies and gentrilmen I bring to you

Tatjana Schoenmaker

sy’t die olimpiese goue medalje gewen in die 200m

breaststroke met ń nuwe wêreldrekord

en by dit alles nog die silwer medalje vir die 100 m

sy sê “If my achievement can give that little bit of hope to someone out there during these difficult times, if that is everything I needed to do, then I have achieved so much.”

Cheers to you loveygirl cheers to you

as jy daai kan regkry

dan sal ek die fokweet hierdie winter kan deursien

en ophou kla oor my bunnion wat seer is

Kom laat ons vir mekaar hoop aangee