Painting #0094

R1,950.00

Poem  laminated and included with painting

1 in stock

Category:

Description

hoe ouer ek word
hoe minder ken ek die antwoorde
maar ek dink happygeit is so:
tussen ń klomp grys dae…
skielik die een hemelse goudgeel dag
daai een dag wat jou bunnion nie seer is nie
of die een dag dat ń trop seevoëls oor jou kop vlieg
en hulle saam soos een man besluit
om spesiaal net vir jou mis te skyt
en jy jou arms spontaan in die lug op gooi
en jy jubellend skree dankie dankie dankie
want jy weet hulle moes almal ń kollektiewe besluit neem: gaan ons skyt of gaan ons nie skyt nie
en hulle het uit suiwer goodwill net vir jou op dié een dag besluit nee ons gaan nie skyt nie
wat ń blessing
oh what a happy happy day
en dis geluk
die gawe wat jy bekom om te verstaan
wat small mercies is

Additional information

Dimensions 30 x 40 x 5 cm
Frame

boxed on wood