Painting #087

R1,350.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

al die kinders en die kinders se kinders was die naweek hier saam met my onder een dak
heerlike vergenoeglikheid
die samesyn met geliefdes
maar toe die een klomp namiddag
koebaai sê en ry
en ek die bakkie se rooi agterligte sien
toe gee ek ń lang diep sug en ek sê
liefde en stilte en vrede
hierdie drie
maar die grootste hiervan….
is al drie

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 25 x 25 x 3 cm
Frame

boxed on wood