Painting #089

R1,950.00

Poem laminated and signed by Lidi included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

 

ag jis hoor
ons moet maar toornaars wees
om te midde van die dik en die dun
deur sickness en deur pain
deur for better or for worse
deur die beste van dae
en die die slegste van tye
te weet iewers in onse koppe en onse siele
is ‘n toorswitchie wat ons kan stel
om ons attitude te bepaal
stel dit hoor
stel dit way way in die pluskant in
sodat jy kan afkyk in jou hand
en hoop en geduld en liefde
na jou sien opkyk soos ‘n wit duifie
en dat die wit duifie jou sal sien afkyk
met ‘n smile op jou gesig
en met hoop en geduld en liefde in jou oë

 

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 30 x 40 x 2 cm
Frame

boxed on wood