Painting #095

R1,950.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

ek en die kind draai alteveel vas
ons raak nie kwaad nie
ons verskil net oor goeters
nou sê ek ek dink om baie goed te skryf in engels
is makliker
want daar is so abundantly ń bodemlose put vol woorde
nee sê hy afrikaans is baie beter
nou sê ek nee dewaal jy’s verkeerd
kyk hierdie lange lys engelse woorde wat mooi beskryf
en in afrikaans is daar baie baie minder
nee sê hy ma is verkeerd
mooi is.um…um ..ja pragtig
ek sê ja en wat nog
toe sê hy fokkenmooi dônersmooi moermooi
bl@@@smooi p@#$mooi k@&mooi
toe sê ek maar ja nee hoor my kind
jy’s reg
wie’s ma nou om met jou te stry

Additional information

Dimensions 30 x 40 cm
Frame

With Frame