Sale!

Painting #096

R10,650.00 R9,350.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

jy wil vir die engel ń whatsapp stuur
maar jy weet sy laat lê haar foon orals rond
en sy stuur haar nie aan inboxe of whatsapps nie
jy wil ń posduif na haar toe stuur
maar jy weet die wit duif gaan haar nie daar kry
daar waar sy laas was nie
so jy wag maar
tot sy eendag vanself weer by jou uitkom
solat jy vir haar kan sê
nou sit jy hier op jou alie
doodstil
hier by my
en jy luister
solat ek oor als
met jou kan praat
solat ek myself kan hoor
en kan uitpluis
wat dit is wat my lewe met my wil doen

Additional information

Weight 3 kg
Dimensions 1 x 1.2 cm
Frame

boxed on wood