Painting #120

R1,550.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

ai se die donkie
dit voel rêrig vir my asof ek nog heeltemal
niks in hierdie ou wêreld bereik het nie
asof ek heeldag net hier in die veldjiekamp staan en wei
en asof ek net soms iets werd is as jy my kom voer
toe sê die man
jy is my beste vriend
en jy was nog altyd ń baie baie goeie vriend
en dit is meer werd as goud
jy is vir my meer as oorgenoeg

Additional information

Dimensions 30 x 30 x 3 cm
Frame

boxed on wood