Painting #123

R1,550.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

die man sit
en hy drink
en hy dink
hoe die lewe jou nooit teleurstel
as jy elke dag vat soos dit kom nie
as jy weet daar sal
soveel vreugdes soveel liefde
soveel hartseer soveel worries
soveel skoonheid
soveel geleenthede tot deernis
soveel ietse van alles
mooi netjies ingepas kan word
in een dag

Additional information

Dimensions 30 x 30 x 3 cm
Frame

boxed on wood