Painting #122

R1,650.00

Poem Laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

(DISTORTION involves stretching, lengthening, shortening, squeezing, melting and twisting an object from its original appearance to a new, strange, surreal appearance.)
distorsie
dis wat ek gedink het
hoe ek gaan verduidelik
hoekom die vrou so snaaks sit
agter haar rooi toonnaels en haar kniekoppe
maar in werklikheid is die vrou te real
om surreal te wees
Nou gee ek maar die wyn die skuld
want die die eerste bottel wyn wat die vrou
na 10 dae weer persent kry
en sy’s so bly daaroor en so onvrygewig daarmee
lat haar hele body language sê myne myne net myne
later kan ons weer ń botteltjie saamdeel
maar vir nou
is hierdie merlot
net myne
nie syne nie
nie joune nie
nie ons s’n nie
net myne

Additional information

Dimensions 30 x 30 x 3 cm
Frame

boxed on wood