Painting #127

R2,250.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

op hierdie dinsdag 24 Mei
dalk ń dag soos enige ander
stuur ek vir jou my witvlerk engel
met ń stêr
my soort stêr
uit porporsie
onperfek
maar nietemin ń stêr
vir jou om te onthou
van meer genadige dae
van oorvloedig vreugdevolle dae
van dae vol lag en sonskyn
en witvlerkvrede

 

Additional information

Dimensions 30 x 40 x 3 cm
Frame

boxed on wood