Painting #128

R3,350.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

vir jare der jare leef hulle so saam
alleen daar op die plaas in die karoo
sy was almaar daar om sy kos te maak
en sy klere reg te sit
sy was meer as sy regterhand
toe kry hulle nou so saam saam covid
en op die ou end is sy hospitaal toe
en hy lê alleen hondsiek by die huis
en vir dae hoor hy niks van haar
want die dokter bel nie
maar vanaand het sy huistoe gekom
en vanaand slaap hulle twee ou beter lywe
for better or for worse
weer saan in een kooi
en ons is almal so dankbaar daarvoor
want ons weet
hulle is deur baie jare se error en trail
en met baie sakke sout opeet
en baie woede maar genoeg liefde
gladgeskaaf
en hulle pas for ever en ever nou presies bymekaar

Additional information

Dimensions 50 x 60 x 3 cm
Frame

boxed on wood