Painting #129

R2,250.00

Poem laminated and included with painting

1 in stock

Category: Tag:

Description

soms moet jy loop
en doer ver loop en kyk
hoe die swerm swart voels làag oor die see vlieg
of hoe blinknat die strand in die son skitter
of jy moet kyk en kyk hoe grasgroen die veld is
na die jaar se baie weskusreën
ander kere moet jy naby kyk
fyn kyk
sodat jy die tinktinkienessie in die bos teen die paadjie raaksien
of ń fluweelgoggatjie
sodat jy laag kan afbuk om vir die perfekte wit blommietjie môre te sê

Additional information

Dimensions 30 x 40 x 3 cm
Frame

solid wood frame