Sale!

Sak Vol Stories 1 & 2 COMBO SALE

R1,350.00 R900.00

“Sak Vol Stories 1 & 2”
ń Hele sak vol van Lidi -stories en prente….soms tong in die kies soms omstrede soms bittersad …
om vir jouself te hou of om uit te deel vir dié wat ń storie nodig het.
 2 Sakke van Lidi se stories 100 stories in totaal
 A4 Lidi-prente met stories by….100 blaaie op 150gr Zennith Premium karton slegs aan die voorkant gedruk.
Hele pakkaas 5cm dik.
Combo prys vir albei R1400

 

Indien jy meer as 1 boek bestel verander die koerier koste, stuur asb ‘n Epos aan [email protected] as jy meer as 1 boek wil bestel sodat ons vir jou ‘n aangepaste faktuur kan stuur met courier koste wat van toepassing sal wees.
So ‘n bestelling sal nie aanlyn geplaas word nie 0826419630

 

34 in stock

Category: Tag:

Additional information

Weight 2 kg
Dimensions 30 x 20 x 10 cm