ń Hele sak vol van Lidi -stories en prente….soms tong in die kies soms omstrede soms bittersad …
om vir jouself te hou of om uit te deel vir dié wat ń storie nodig het.
Die sak is die tweede deel van Sak vol Stories 1
50 A4 Lidi-prente met stories by….100 blaaie op 150gr Zennith Premium karton slegs aan die voorkant gedruk.
Hele pakkaas 5cm dik.
R745 per boek
Indien jy meer as 1 boek bestel verander die koerier koste, stuur asb ‘n Epos aan [email protected] as jy meer as 1 boek wil bestel sodat ons vir jou ‘n aangepaste faktuur kan stuur met courier koste wat van toepassing sal wees.
So ‘n bestelling sal nie aanlyn geplaas word nie 0826419630