Wat kan ons vandag verf, Ouma?

R260.00

29 x 29 cm Hardeband boek met 68 volkleur glansbladsye

Elke prentjie geteken en geverf deur Lidi met handgeskrewe teks

 

Shipping included

Category: Tag:

Description

ek het julle meer lapper lief as skoenlapper lief
ek het julle meer voller lief as volmaan lief
ek het julle meer lig lief as sonlig lief
ek het julle meer liefdes lief as liefdesbrief
ek het julle liewer lief as hartedief
ek het julle lief liewer lief as liefste lief
ek het julle beter lief
beter as die beste lief
meer as die meeste lief
sommer net oneindig lief
ek het julle van hier af lief
tot anderkant die son lief
verby die maan lief
meer as al die sterre lief

Additional information

Weight 1 kg
Dimensions 29 x 29 x 2 cm